Die Skriflesing van vanoggend kom uit 1 Johannes 5 : 1 – 12 en die teksvers is vers 6.
Dit is baie spesifieke mense wat waarlik Kersfees kan vier
– die uit-God-gebore-mense
– die horendes
– die wêreld-oorwinnaars
– die lewendes.
Lees die volledige preekskets deur op “Sketse” hierbo te kliek.
Die Skriflesing vir die aanddiens kom uit Hebreërs 2 en wel verse 5 – 18 en die teksverse is verse 10 – 11