Die tema vir vanoggend se preek is :
“Laat kerstyd jou herinner aan jou regeerskap wat op vernedering na vernedering gevolg het”
Die Skriflesing is Hebreërs 2: 5 – 18 en die teksvers is vers 9. Die gemeente sing Ps 46 : 1,2,3 (omd), Ps 104 : 10,14,15, Ps 19 : 4,5 en Ps 8 : 3,4,5
Die preekskets kan gevind word deur op die skakel Sketse hierbo te klik.
Die Skriflesing vir vanaand se erediens is Hebreërs 1 : 1 – 14 met die teksvers vers 3. Die gemeente sing verse uit Ps 121, 32 en 93