Die tema vir vanoggend se diens is : “Maak seker van die eindpunt dan sal jy in 2014 ‘n vaste voet hê”.
Voor ons vir 2014 beplan, moet ons eers erns maak met die eindpunt ………’n besondere koninkryk.
Die Skriflesing is 2 Petrus 1 : 1 – 11 en 2 : 1 – 22 en die teksvers is verse 10 en 11 van 2 Petrus 1.
Die preekskets kan gelees word deur op “Sketse” hierbo te klik