Die Skriflesing is Kolossense 1 : 15 – 20 en 2 : 1 – 7 en die teksvers is Kolossense 2 vers 6
Die tema is : “Moenie wag vir voorspoed nie, maar leef binne die voorspoed wat jy reeds het.
* Hulle wat aan Christus verbind is, is reeds oorlaai met voorspoed.
* Lééf nou in hierdie voorspoed
– Ware voorspoed : jy verkeer in ‘n staat van versterk wees
– Ware voorspoed : jy word voortdurend opgebou
– Ware voorspoed : jy is gevestig in die “geloof” wat sorgvuldig oorgedra is
– Ware voorspoed : jy word gevul met dankbaarheid.
Lees die volledige preekskets deur op die skakel Sketse hierbo te klik
Die Skriflesing vir vanaand se erediens is Genesis 6 : 6 tot 7 : 24 en die teksverse is 6 : 5 en 7 : 16b