Skip to content
Menu

Ons gemeente se sosiale aktiwiteite begin eerskomende Saterdagoggend om 10.00 met die tradisionele jaarlikse Afskopfunksie . Die funksie neem die vorm aan van ‘n burgerbraai geselligheid en vind plaas by ons kerkgeboue.

Verskillende aktiwiteite word tydens die geleentheid vir die kinders en jongmense aangebied.