Skip to content
Menu

Sondagoggend se erediens word gelei deur Prof Amie van Wyk, emeritus professor. Die Skriflesing is Matt 4: 1 – 11, Heb. 2:17 – 18 en

Heb. 4:15 asook Jakobus 1:12. Die tema is “ Staan sterk !” Drie versoekings kom op ‘n mens se pad : genotsug, selfsug en magsug.

Hoe bly ons staande in versoekings ?

* In navolging van die Seun van God

* In die lig van die Woord vanGod

* In die krag van die Gees van God

* In gemeenskap met die Seun van God.

Ons sing Ps 146 : 1,3,6;  Sb 12-3 :1,2; Sb 9-1 : 11; Sb 15-7 : 1,4; Liedboek 203 : 1 – 3

Sondagaand se erediens word gelei deur Ds Christo Swanepoel van Lyttleton. Die Skriflesing is Matt 13 : 44 – 50 en dit is ook die teksverse.

Die tema is : “Jesus leer jou om in die rykdom van Sy Koninkryk te lewe.

Die sang is Ps 47 : 1,4; Ps 43 : 3,4; Sb 10-2 (as gebed) en Ps 36 : 2

Nota : deur op die verse hierbo te klik kan 8 verskillende vertalings van die betrokke gedeeltes in Engels gelees word.