Op Sondag 17 November het die gemeente se jaarlikse Kersprogram plaasgevind. Dit was ‘n pragtige gewyde program waartydens die gemeente heerlik kon saamsing tussen die voorlesings deur. Daarna is daar heerlik buite gekuier en verversings geniet.