Vanoggend se Skriflesing is Openbaring 1 : 10 – 18 en 2 : 1 – 7 en die teksvers is 2 : 1
Die tema is : “Straal as kandelaar, wat deur die Priester versorg word, God se heerlikheid uit”.
* Dit is God se heerlikheid wat deur sy kandelaars uitgestraal word
* Die kandelaars verkeer ook in die nuwe bedeling onder bedreiging
* Die kandelaars word deur dié Priester versorg en móét daarom helder lig gee.
Ons sing vanoggend Ps 103 : 1,2(omd); Ps 100:1,2,3,4; Ps 17:2,3; Ps 9: 1,5,6,8 en Sb 13-3