Die erediens word deur Ds Christo Swanepoel van Lyttelton gelei en die Skriflesing is Handelinge 23 : 12 – 33. Die teksvers is 23 : 16.
Die tema is “God beskerm diegene wat op sy plan vertrou”
Die klem val in die preek op :
* Die duiwel se plan
* God se plan
* My vertroue in God se plan.
Ons sing Ps 100 : 1,2,3,4; Ps 42 : 3,5 ; Sb 10 – 2 as gebed en Ps 33 : 6 en 11