Die Skriflesing vanoggend is Jesaja 50 met as teksvers vers 4.
Hulle wat dreig om hulle identiteit in die Here te verloor, word deur die Kneg bemoedig.
1. Wanneer ‘n oormag die gelowige beïndruk, dreig verlies aan identiteit.
2 Die Kneg kan hulle wat moeg word, verkwik, want :
* Hy kom van die here, Here af.
*Hy hoor goed.
* Hy praat goed.
* Hy is anders as die ontroue én ontroue knegte van Israel.
Die volledige preekskets kan u vind deur op “Sketse” hierbo te klik
Die volgende word vanoggend gesing : Psalm 75 : 1 en 4 (omd); Skrifberyming 12-3 : 1 en 2; Psalm 38 : 1, 15 en 17; en Skrifberyming 17-2 : 5,6,7 en 8.
Vanaand se Skriflesing is Matteus 25 : 14 – 30 met vers 15 as teksvers. Die sang is Psalm 124 : 1,2 en 3 (omd); Psalm 145 : 9,10 en 11 en Psalm 47 : 1 en 4