Ons as gemeente deel vandag (11 Mei) graag in die vreugde van die volgende gesinne :
– die gesin Dries en Rolene Kruger met Philna se troue laas Saterdag met Malan Otto
– die gesin Johan en Emmaré Stronkhorst met die geboorte van hul verbondseuntjie, Hannes
– die bevestiging van br Johan Reynders as ouderling
Aan ons Hemelse Vader kom al die eer toe !