Skip to content
Menu

Ons Gemeente verheug ons sedert laas Sondag daarin dat ons God se Woord ook in beeld oor die hele wêreld kan uitdra.

As u klik op https://www.youtube.com/watch?v=VlomugcctSE of op  https://youtube.com/watch?v=IPSn6c8VuvM kan u nie net luister nie maar ook kyk na die Woordverkondiging Sondagoggend en -aand 25 Mei