Gelowiges vra dikwels “Het ek ook die Gees ontvang?” “Kan ‘n mens seker wees dat jy die Gees ontvang het?”
Lees die volledige preekskets van vandag (15 Junie) deur op “Sketse” hierbo te klik.
Die Skriflesing vandag is Efesiërs 1 : 1 – 13 met vers 13 as teksvers.
Vanoggend se sang is Ps. 92 ; 1 en 5 (omd); Ps.100 : 1,3 en 5; Ps.32 : 1 en 5 en Sb. 8-1 : 2.
Vanaand se sang is Ps.66 ; 7 en 8 (omd); Ps.116 : 2,5 en 7 (omd) en Sb 8-2 : 4,5,8 en 9.