Op 24 Mei het ons gemeente weer ‘n suksesvolle belofteveiling gehou. Dié prettige en gesellige geleentheid het die reuse bedrag van ongeveer R60 000 geïn. Kyk na die fotos van die geleentheid