Skip to content
Menu

Tydens vanoggend se erediens gaan ds Rassie Smit (emerituspredikant van Pretoria-Magalieskruin) die tema “Die mens wik maar God beskik” vir ons toelig aan die hand van Genesis 50: 1-6 en 12-22.
Ons sing vanoggend Psalms 149 :1 en 2; 25:4; 31 : 13 en 15 en dan weer Psalm 31 maar met verse 17 en 19.

Ons is “arm en ryk voor God gelyk“. Tydens vanaand se erediens gaan ds Rassie Smit ons in dié tema voor. Die Skriflesing is Spreuke 22 en 2 Korinthiérs 8 met as teksvers Spreuke 22 vers 2 en Sondag 10 van die Kategismus.
Die sang vir die erediens is Psalms 98 :1; 34 : 6; 49 :1 en 62 : 7 en 8