Die ware lewe wat God gee, word vandag weer sigbaar in die
– verhouding met die lewende God
– omgang met God se huisgenote
– toewyding aan die waarheid.
Hierdie waarhede geniet vanoggend in die erediens aandag aan die hand van 1 Timoteus 3 vanaf vers 1 – 16.
Ons gaan antwoord op die blye boodskap deur Lied 334 : 1, 2 en 3 vooraf en Psalm 87 : 1,2 en 5; Psalm 42 : 1 en 5 en 43 : 3 asook Skrifberyming 18-6 : 1,2,3,4 en 5 te sing.