Skip to content
Menu

Spreuke 26 : 1- 12 gee ons vanoggend leiding om te besluit of ons in ons daaglikse lewe moet swyg of antwoord.

* Gees-driftige swye is gepas as my antwoord my by dwaasheid sou betrek.
* ‘n Gees-driftige antwoord is gepas as dit die dwase by wysheid kan bring.
Ons sing vanoggend Ps.67 : 1, 2 en 3; Skrifberyming 1-2 : 1, 2 en 3; Ps.130 : 2 en 4 en Ps 119 : 13, 14 en 50.
Die volledige preekskets vind u deur op “Sketse” op die voorblad te klik.

Vanaand besin ons saam met ds Ben Fourie van GK Kameeldrift oor “God se onstuitbare werke” met die Skriflesing ui Handelinge 5. Ons sing Ps. 2 : 1 en 6; Ps.27 : 6 en Ps. 118 : 7 en 13.

U kan beide eredienste se video-uitsendings volg deur op Youtube op die voorblad te klik