Tydens vandag se erediens, wanneer die Heilige Nagmaal gevier word, word gelees uit Romeine 5 : 1-11 met die klem op vers 11.
Geregverdigde, laat Nagmaal jou na ‘n spesifieke punt begelei.
Die gevolge van ons vryspraak lei tot blydskap maar dié blydskap is nie die eindpunt nie.
* Laat die Nagmaal jou blydskap begelei tot blydskap tot God self.
* My blydskap oor God, is blydskap via ons Here Jesus Christus.
* My blydskap oor God behoort nou reeds ‘n werklikheid en ‘n blydskap wat voortduur, te wees (ter nabetragting).
Lees hierdie berig volledig deur te klik op “Sketse” op die voorblad van die webwerf