Op Sondag 9 November is ‘n Kersprogram na die erediens vir die gemeente aangebied. Dit is opgevolg deur ‘n heerlike Bybelse-ete waarna gesellig gekuier is.