Skip to content
Menu

In die Here se boeke is versorging en verlies nie noodwendig kontrasterend nie. Ons lees vandag,23 November, Klaagliedere 1.
* Drastiese verlies lyk altyd na ‘n saak van “onbedaarlik huil”.
* Die Here kan egter juis deur drastiese verlies sy kinders versorg.
Lees die volledige preekskets deur op “Sketse” op die voorblad te klik.
Ons sing vanoggend Ps.5:1,3 en 5(omd); Ps 104:1,19 en 20; Ps 28:1,6 en 8 en Ps 48: 4 en 5.

Vanaand se erediens konsentreer op Lukas 2:1-7, en 2: 21-24 asook Eksodus 12 : 29-33 en 13: 1-2
Die hoofgedagte is :”Maria se Eerstelingseun is losgekoop, maar bring tog versoening langs ‘n totaal nuwe weg.”
Ons sing Ps 135 : 1,5 en 8 (omd); Ps 71 : 5, 12 en 14 en Skrifberyming 1-6:1,2 en 3.
U kan “inkyk” in beide eredienste deur op die voorblad op YouTube te klik