Skip to content
Menu

Dit wat van Maria bevind is, sal in ‘n sekere sin ook van jou as gelowige bevind word.
* Maria se swangerskap het ‘n goddelike oorsprong.
* Dit is radikaal soos met die skepping
* Die swangerskap is meer as net ‘n nuwe lewe wat ontstaan.
Lees die volledige preekskets deur te klik op “Sketse” op die voorblad.
Ons sing vanoggend Ps.9 : 1,3 en 5 (omdigting); Ps.150 : 1 en 2; Ps.32 : 1 en 2; Skrifberyming 8-3: 1 en Skrifberyming 1-1 : 3, 5 en 6.
U kan “inkyk” na die erediens deur te klik op YouTube op die voorblad.