‘n Aantal van die senior lidmate het die jaar gesellig afgesluit met ‘n ete in die tuin van Roe en An Venter. Kyk na ‘n klompie foto’s wat deur Willie Coetzer geneem is.