Skip to content
Menu

My band met die vrou en die Kind bepaal my betrokkenheid by die geveg teen die draak.
* In die Kersgebeure word die felheid van die draak se aanslag sigbaar.
* Omdat ek aan die vrou en die Kind verbonde is, is ek midde in die geveg.
* My band met die vrou en die Kind bepaal ook my oorwinning in hierdie geveg.
Ons lees vanoggend in hierdie verband Openbaring 12 en konsentreer op vers 5.
Ons sang wat by die erediens aansluit is Lied 334: 1,2 en 3; Ps.93: 2,3 en 4; Skrifberyming 15-7 : 5 en 6 en Ps 2 : 5 en 6.
Die preekskets vind u deur op “Sketse” op die voorblad te klik.
Vanaand se preek se opskrif is “Here, lei my om ‘n Nasarener te wees soos die Koning uit Nasaret.
Die sang is Ps 47: 1 en 3(omd); Ps.103: 2 en 9 en Skrifberyming 17-2: 1, 7 en 8.
U kan “inkyk” op beide eredienste deur op YouTube op die voorblad te klik.