Tydens vanaand se erediens is ds Pieter van der Walt (emeritus van Bethlehem) se tema “God se pakket”.
As Skriflesing word Filippense 1 : 1 tot 11 gebruik met vers 6 as teksvers.
Ons sing Ps. 98 : 1 en 3; Ps. 33 : 6 en 7 en Skrifberyming 1-1 : 1 en 2.
U kan “inkyk” op die erediens deur te klik op YouTube op die voorblad.