Die 52ste Nasionale Sinode (of Algemene Sinode) het vandag met sy sittings begin. ‘n Moderamen is gekies en na verneem word is ons predikant, dr Douw Breed, die voorsitter en ds Danie Snyman van Magalieskruin die ondervoorsitter.