Skip to content
Menu

Midde in die groot wêreldgebeure gee God intens aandag aan sy kinders en dit tot in die fynste besonderhede.In Daniël 9 (teksvers 24a) kry ons leiding in hierdie verband.
U kan die volledige preekskets lees deur op “Sketse” op die voorblad te klik.
Ons sing vanoggend voor die diens Lied 155 : 1, 2 en 3 (uit die Liedboek van die Kerk) en tydens die diens Ps.89 : 1 en 2; Ps.38 : 1 en 17 en Skrifberyming 1-2 : 1, 2 en 3.

Vanaand se erediens word gelei deur ds Christo Swanepoel van Lyttleton en die Skriflesing sal wees uit Lukas 16 met as teksvers vers 9. Die tema van sy preek is “God gee besittings aan sy kinders sodat hulle Hom verewig daarmee”.

U kan op beide eredienste inluister deur op “oudio” op die voorblad te klik of u kan inkyk deur op YouTube onderaan die voorblad te klik.