Skip to content
Menu

Ware Godskennis gee ware standvastigheid.
Tydens vanoggend se erediens lees ons Daniël 10; 11: 1-4 en 11 ; 21-35.
* Verbondsmense is ook op die Bose se sakelys.
* Met ware Godskennis kan verbondsmense op die aanslag antwoord.
* Deur ware Godskennis kom ware standvastigheid.
Die volledige preekskets kan gelees word deur op “Sketse” op die voorblad te klik
Ons sing vanoggend vooraf Lied 159 : 1 en 2 en dan Ps.47 : 1 en 4; Ps 73 ; 11 en 12 en Ps 37 : 15,18 en 23.

Vir vanaand se erediens word Filemon 1 gelees en is die tema “Tug deurdrenk met liefde, maak gesond”

U kan die eredienste se video uitsending volg deur op YouTube op die voorblad van ons webwerf te klik