Die Skriflesing vir vanoggend se erediens kom uit Johannes 8 : 1-11 en ons leer dat naby die ware “Gerigsvoltrekker” is ek veilig teen die gerig en bekwaam vir ‘n lewe van Vryheid. U kan die volledige preekskets lees deur op “Sketse” op die voorblad te klik.
Tydens vanoggend se erediens word die Nagmaal aan ons bedien en die erediens word afgesluit met die nabetragtingsdiens.
Ons sing vanoggend Ps. 97 :1 en 7; Ps.23 : 1; Ps.116 en Lied 464 : 1,2,3 en 4.
U kan die erediens volg deur op “Oudio” te klik of u kan inkyk deur op YouTube op die voorblad te klik.
Daar sal nie vanaand ‘n erediens wees nie.