Skip to content
Menu

Wie geleer het om op die Here te wag, kan ander ook lei wat koers verloor.
*Om op die Here te wag, vereis geloofs-inspanning.
*Ek kan ander lei as ek geleer het om op die Here te wag.
Die Skriflesing tydens vanoggend se erediens is Psalm 4 met vers 9 as teksvers.
Die volledige preekskets vind u as u klik op “Sketse” op die voorblad.
Ons sing vanoggend Ps. 93:1, 2 en 3; Skrifberyming 12-3 :1 en 2; en Ps.34 : 1,2 en 5.

U kan inkyk op die erediens vanoggend deur op YouTube op die voorblad van ons webwerf te klik.

Vanoggend se erediens word deur die RSG opgeneem vir uitsending op ‘n later stadium.