Skip to content
Menu

Dr Heinrich Zwemstra se tema vanaand met die ruildiens is “Verbind aan Jesus om vrugte te dra!” en die Skriflesing is Johannes 15 : 1 – 11.
Ons sang is Ps.47 : 1, 3 en 4; Skrifberyming 15-1 : 1,2 en 4 en aan die einde van die diens Skrifberyming 15-7: 1 en 5.
U kry die preekskets deur op “Sketse” op die voorblad te klik en u kan inkyk deur op YouTube op die voorblad te klik.