Skip to content
Menu

Vanoggend 29 Maart se erediens vind plaas onder leiding van dr Klasie Heystek. Die Skriflesing sal wees Markus 8:31 tot 9:1 met vers 34b as teksvers.
Die tema wat behandel gaan word aan die hand van die Skriflesing is :”Selfverloëning wat mense red en kerk laat leef !”.
Die volledige preekskets en die liturgie vir die erediens vind u deur op “Sketse” op die voorblad te klik.
U kan inkyk na die erediens deur op YouTube op die voorblad te klik.