In vanoggend se erediens word Johannes 20 : 1-18 aan die orde gestel met vers 1 as teksvers.
U kan die volledige preekskets vind deur te klik op “Sketse” boaan die voorblad.
U kan inkyk op die erediens vanoggend en vanaand deur te klik op YouTube onderaan die voorblad van ons webwerf.
Ons sing vanoggend die Paaslied; Psalm 125 : 1,2 en 3; Psalm 40 : 6 en 7 en Psalm 27 :1 en 4.