Ons lees tydens vanoggend (12 April) Jonas 3 met die klem op vers 2.
Jona moet nuut dink oor
– gehoorsaamheid en ongehoorsaamheid aan God,
– God se onbeperkte vermoë en
– sy eie ingesteldheid teenoor sy diens aan God.
Ons leer daaruit dat ek in my arbeid in die koninkryk gelei word tot besondere diens aan my Koning.
Die volledige preekskets vind u deur op “Sketse” op die voorblad te klik.
Ons sing vanoggend voor die diens Lied 447 : 1,2 en 3 en tydens die diens Ps. 46:4 en 5; Ps.139 : 6 en 9 en Skrifberyming 15-2 : 1,2 en 3.
U kan inkyk op die diens deur op YouTube onderaan die voorblad te klik.
U kan ook inluister deur op “Oudio” te klik.