Die tema van die preek word behandel aan die hand van Johannes 20: 19-31 met vers 22 as teksvers.
Ons sing vanaand die Koraalgebed verse 1, 2 en 4 (melodie Ps 134), Ps 140 : 4,5 en 11 en Skrifberyming 20 : 19 – 31.
U kan die erediens sien en hoor deur op YouTube onderaan ons voorblad te klik.