Skip to content
Menu

 

 

 

Ek word deur God se genade verander, daarom moet ons nie sy genade probeer verander nie.

Die Skriflesing tydens vanoggend 19 April se erediens is Jona 4 met vers 5 as teksvers. U kan die volledige preekskets lees deur op “Sketse” op die voorblad te klik en u kan op die erediens inkyk deur op YouTube op die voorblad te klik.

Ons sing vanoggend voor die erediens Lied 510 : 1,2,3 en 4 en tydens die diens Psalm 100: 1 en 4;  Psalm 75 : 1 en 4 en Psalm 40 : 3 en 5.

Ons maak verskoning daarvoor dat daar laas Sondagaand 12 April geen uitsending was maar dit was as gevolg van die toepassing van beurtkrag in Suid-Afrika.