Skip to content
Menu

Ds Fanus Heystek, emerituspredikant van Akasia lei die erediens vanaand en sy tema is “Ywer tot vertering toe” en daarvoor lees ons Johannes 2 : 13-17 (teksvers 17) asook Ps.69:5,8-10.

Ons sing vanaand Ps.33 : 1 en 7(Cloete); Ps.43: 3 en 4 asook Lied 168 :1,2 en 3

Die erediens kan via oudio en video gevolg word.