Skip to content
Menu

Vanoggend se erediens word gelei deur Prof Amie van Wyk met die tema :”Vlugteling of Sendeling”. Die Skriflesing is Jona 1.

Ons sing vanoggend Ps.146: 1, 7 en 8; Ps.149: 1 en 2; Skrifberyming 12-3 : 1 en 2; Skrifberyming 9-1: 11; Ps. 139: 1,2 en 3 en laastens Ps. 98: 1,2 en 3.

Video- en oudio-weergawes van die erediens is beskikbaar