Dr Pieter Heystek (Montanapoort) lei vanaand 26 April die erediens en hy gaan lees van Markus 4 : 35 – 41 met “Kalm see en windstilte want Jesus is in die skuit……” as die opskrif van sy preek.
Ons sing vooraf Lied 190 : 3; met die aanvang van die erediens sing ons weer Lied 190 maar net vers 1. Die volgende sang sal wees Skrifberyming 10-2, en Psalm 68 : 9.
U kan inkyk na die erediens wat op 6:30pm Suid Afrikaanse tyd begin op 26 April 2015. Klik op “Play” hieronder.