Wanneer moet ons in SA sê ? : Dit is nou genoeg. Nou antwoord ons vuur met vuur !
Deur die Skriflesing van 1 Petrus 4: 12- 19 kry ons die regte antwoord.
* Dit is nou die regte tyd vir vuur, maar dan “vuur” uit die hemel.
* Net as Christene kan ons met vuur uit die hemel antwoord.
* Deur die Gees word Christene toegerus om met vuur uit die hemel te antwoord.
Die volledige preekskets vind u deur op “Sketse” op die voorblad te klik.
Ons sing vanoggend Skrifberyming 19-7 :1,10 en 12; Psalm 45 : 1, 2 en 6; Psalm 138 : 1 en 2 en Psalm 89 : 7 en 9.