Skip to content
Menu

Vanoggend se erediens is gerig op Nagmaal en word gelei deur ds Rassie Smit, emerituspredikant van Magalieskruin.
Die tema van die nagmaaldiens is : God gee sy kind ‘n nuwe hart en lei hom deur sy Gees om Hom alleen te vrees”. Die Skriflesings is Esegiël 36 : 16-28 en Handelinge 1 : 1-8.
Nabetragting word direk na die nagmaal gedoen en daarvoor gebruik ds Rassie die tema :”Vreugdevolle godsdiens” met die Skriflesing Psalm 100.
U vind die volledige liturgie deur te klik op “Sketse” op die voorblad.
Die erediens kan gevolg word op oudio en op video.
Daar sal nie vanaand ‘n erediens gehou word nie.