Skip to content
Menu

Ds Paul van den Berg van Centurion lei vanoggend se erediens waarvan die tema :”Jesus is groter as Moses” is.

U vind ‘n uiteensetting van die liturgie van die diens asook ‘n preekskets deur op “Sketse” op die voorblad te klik.

Die oudio en video weergawes van Sondagoggend se diens kan u vind deur op oudio of video te klik. Die video-weergawe van die erediens kan ook gesien word deur op “YouTube” op die voorblad te klik.