Skip to content
Menu

Ds Rassie Smit, emerituspredikant van Magalieskruin, lei vanoggend die erediens.
Die Skriflesing is 2 Timoteus 1 : 1- 14 en die teksverse is verse 3, 5 en 6. Die tema vir die preek is “Oud en jonk, oorwinnaars deur die krag van die geloof”.
Ons sing tydens die erediens Ps. 45 : 1,10,15 en 16; Skrifberyming 12-3 : 1 en 2; Skrifberyming 9-3: 1 en 2; Ps. 18 : 14 en Ps.9 : 6.
U kan ook ons eredienste inluister en inkyk deur op video en oudio op die voorblad te klik. Die video-uitsendings is ook op YouTube.