Skip to content
Menu

Ds Fanus Heystek, emeritus predikant van Akasia, lei vanaand ons erediens. Sy tema is :”God se boodskap aan ons deur die son” en hy behandel dit aan die hand van Psalm 19 en artikel 2 van die Nederlandse Geloofbelydenis.
* Wat sê die Skrif van die son?
* Waarom het God dit gemaak?
Ons sing vanaand Ps.125 : 1,2 en 4; Ps.19 : 1 en 2 en Skrifberyming 18-6 : 1, 4 en 5.

‘n Preekskets vind u deur te klik op “Sketse” op die voorblad
U kan die erediens volg deur in te luister of in te kyk via ons webwerf.