Skip to content
Menu

Dr Klasie Heystek, emerituspredikant van Wapadrant, lei ons vandoggend in die erediens met die tema “Is ons Here ‘n verterende vuur?”.
Die Skriflesing is vandag Deuteronomium 4: 24; 2 Konings 1 :1-12 en Lukas 9 : 51-55.
Ons sing vanoggend Ps. 1,2 en 4; Skrifberyming 12-3 :1 en 2; Skrifberyming 9-3 : 1 en 2 (Voor die wet, Heer, staan ons skuldig); Skrifberyming 1-3 :1,2 en 3 (So lief het God die wêreld) en Skrifberyming 1-2 : 1,2 en 3 (Prys Hom, die Hemelvors) .
Die volledige liturgie vind u onder “Sketse”.
U kan die erediens volg deur in te luister (oudio) of in te kyk (video). YouTube het ook ‘n skakel vir die video-uitsending.