Ds Rassie Smit, emerituspredikant van Magalieskruin, lei ons erediens vanoggend. Hy doen dit aan die hand van Lukas 7 (teksverse 31-35) en met die tema :”Daar is lewe in ‘n kerk wat gehoorsaam is aan God se Woord”.
Ons sing vanoggend Ps 148: 1 en 5; Ps.130 : 2; Ps.146 : 6; Ps.33 : 5 en 6 en Skrifberyming 1-1 : 5 en 6.
U kan inluister (oudio) en inkyk (video) op die erediens deur op die betrokke plekke te klik bo-aan die voorblad van ons webwerf, of hier onder.