Skip to content
Menu

Dr Klasie Heystek, emerituspredikant van Wapadrant lei vanoggend die erediens. Hy gebruik as Skriflesing 2 Petrus 3 : 1-15 vir die tema van die erediens, nl. “Dink reg om reg te leef”

U kan die volledige liturgie vind deur op “Sketse” op die voorblad te klik.
U kan die erediens volg by wyse van inluister deur op oudio op die voorblad te klik of by wyse van inkyk deur op video te klik