Skip to content
Menu

Dit is met leedwese dat ons bekend maak dat br Jaco Woensdagoggend 8 Julie oorlede is, in die ouderdom van byna 83 jaar. Die troosdiens vind Dinsdag 14 Julie om 11.00 in ons kerkgebou plaas.