Ds Rassie Smit, emeritus predikant van Magalieskruin, lei vanoggend se erediens. Hy gebruik vandag Romeine 8 met teksverse 22,23 en 26 om die tema van die erediens te behandel, nl “Die Heilige Gees tree vir ons in”
Ons sing vanoggend Ps.47 : 1; Ps. 128 : 1; Ps.31 : 13 en Ps 28 : 6 en 7.
U kan die erediens volg deur te klik op “oudio” of “video”. U het ook toegang tot vorige eredienste.