Skip to content
Menu

Ds. Nico Lighthelm, emerituspredikant van Alkantrant, lei vanaand se erediens. Die Skriflesing is Amos 9 : 1- 6 en vers 1a is die teksvers.Die tema van die erediens is “Stukkend slaan en afbreek”.
Daar is nêrens ‘n plek op aarde waar die mens veilig is nie. Daarom probeer die mens vir homself ‘n plek skep van veiligheid. U gaan gewys word waar daardie een plek van veiligheid op aarde is.
Ons sing vanaand Ps.84 : 1 en 6; Ps.2 : 6 en Skrifberyming 7-2 : 1 en 2.
U kan op die erediens inluister deur op oudio op die voorblad te klik en u kan inkyk deur op video te klik.