Die tema van vanoggend se erediens is “Wandel deur die Gees” en die diens word gelei deur ds Pieter van der Walt. emerituspredikant van Bethlehem. Die Skriflesing is Galasiërs 5 : 13 – 26.
Ons sing vanoggend Ps.48 : 1; Ps.47 : 1; Skrifb. 1-1 : 2 en 7; Skrifb.8-1 : 1 en 2 en Skrifb.3-4 : 1 en 5.
U kan inkyk (video) of inluister (oudio) op die uitsending.